Beukes Sandi

Sandi is in 1957 in Kaapstad gebore. Sy het haarself bekwaam as Ouditeur in 1983 en het gewerk tot 2000.

Daarna het Sandi voltyds begin skilder.

Sandi het begin met Waterverf,later Pastelle en sedert 2002 werk sy in Akriel.

Sy hou van reis in die Franse- en Italiaanse Platteland, waar sy dan ook baie van haar inspirasie kry.

Kenmerkende temas is Straattonele, Musikante, Kaartspelers en mense wat in kafees kuier.

Showing 1–9 of 16 results