Lotz Kobus

Kobus begin skilder in 2012 en konsentreer hoofsaaklik op portretwerk, meestal van randfigure in die samelewing. Hy werk in olieverf, maar eksperimenteer tans ook met verskillende drukprosesse soos etse, linosnee en ‘monotypes’. Kobus het al aan verskeie groepuitstallings deelgeneem en het in 2015 ook ‘n suksesvolle solo-uitstalling gehad. Hy woon in Bloemfontein en bied ook voltyds kunsklasse vir volwassenes aan.

Showing 1–9 of 17 results